Goudveld Hoërskool Welkom

Bookmark this page Supporta Homepage Services & Suppliers Search Register Login

Contact details

057 352 7187
admin@gouties.co.za
322 Long Road
Jan Cilliers Park
Welkom
9460
Free State

Goudveld Hoërskool Welkom

WELKOM BY GOUDVELD HOËRSKOOL WELKOM SUPPORTA

Visie
Goudveld-Hoërskool streef om ‘n toonaangewende Christelike, Afrikaansmedium skool in die Goudveld en die Vrystaat te bly. Dit wil ons bereik deur elke leerder toe te rus vir verdere studie of werkgeleenthede, sodat hy/sy ons skool met ‘n toekomsverwagting kan verlaat.

Missie
In die verwesenliking van uitmuntende onderwys en opvoeding onderneem ons, om Christelike waardes uit te leef en uit te bou.

Wat bied die Goudveld Hoërskool Welkom webportaal aan u, die ondersteuner?
Ons primêre funksie is om fondse vir Goudveld Hoërskool Welkom in te samel, om sodoende selfs beter fasiliteite en geleenthede aan hulle studente te bied.

Hoe kan u deelneem?
Gebruik asseblief enige Engelse skakelwoord in die 'Services & Suppliers' SEARCH funksie elders op hierdie bladsy, om deelnemende Supporta borge en sakevennote in u omgewing te vind. Verskaf dan slegs u Supporta gebruikersnaam (username) aan die bestuurder wanneer u die transaksie beklink, en vra hulle om dit by Supporta aan te teken.

Afhangende van u profiel voorkeure, word ‘n kontantbeloning as deel van elke transaksie aan Goudveld Hoërskool Welkom oorbetaal, of maandeliks direk in u bankrekening terugbetaal.

Kontak Supporta asseblief direk op 0861 24 INFO (4636) indien u enige probleme ondervind.

Baie dankie vir u Goudveld Hoërskool Welkom ondersteuning!

Please support your Sponsors, as they support you

Search for related sponsors and services in the box above